advertisement
Question
Posted by: LULU | 2010/06/29

DIET

DANKIE VIR U HULP MET MY VORIGE VRAE. WIL NET GRAAG WEET IS DAAR ENIGE NEWE EFFEKTE MET DIE GEBRUIK VAN NeOpuntia®  (Opuntia-ficus indica) 1600mg WAT IN USN SE FAT BLOCK IS WAARVAN HULLE MENS DALK NIE SAL INLIG VAN NIE? EN WAT SAL N VEILIGE HOEVEELHEID WEES OM IN TE NEEM NA N ETE VOLGENS U OPINIE? DANKIE VIR U HULP. LULU

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lulu
Hulle moet al die bestanddele op die botteltjie druk.
Die Opuntia ficus is 'n tipe turksvy en het antioksidant en water afdrywende eienskappe. Dit bevat ook redelik vesel wat die bloedsuiker stabiliseer en daar behoort nie eintlik newe effekte daarvan te wees nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/29

Hallo Lulu
Hulle moet al die bestanddele op die botteltjie druk.
Die Opuntia ficus is 'n tipe turksvy en het antioksidant en water afdrywende eienskappe. Dit bevat ook redelik vesel wat die bloedsuiker stabiliseer en daar behoort nie eintlik newe effekte daarvan te wees nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement