advertisement
Question
Posted by: Wanda | 2010-01-12

Diet

Ek wil net asb uitvind of mens gewig sal verloor as jy vir ' n paar weke net butternut en lean bacon eet. Ek weet dit is nie baie gesond nie maar dit is net vir ' n korte duur om vinniger gewig te verloor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Wanda
Indien die inname van 'Butternut' en maer spek jou totale energie-inname vir die dag gaan verlaag, dan is dit moontlik dat jy gaan gewig verloor met hierdie snaakse dieet. Dit is egter ooglopend dat hierdie nie 'n gebalanseerde dieet is nie en die kanse is goed dat jy eerstens 'n gebrek aan sekere voedingstowwe gaan ontwikkel (bv. kalsium, vit C, ens) en tweedens baie verveeld gaan raak. Dit sou beter wees om 'n gebalanseerde dieet soos 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') te gebruik en te sorg dat jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen om gewig te verloor.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010-01-13

Beste Wanda
Indien die inname van 'Butternut' en maer spek jou totale energie-inname vir die dag gaan verlaag, dan is dit moontlik dat jy gaan gewig verloor met hierdie snaakse dieet. Dit is egter ooglopend dat hierdie nie 'n gebalanseerde dieet is nie en die kanse is goed dat jy eerstens 'n gebrek aan sekere voedingstowwe gaan ontwikkel (bv. kalsium, vit C, ens) en tweedens baie verveeld gaan raak. Dit sou beter wees om 'n gebalanseerde dieet soos 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') te gebruik en te sorg dat jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen om gewig te verloor.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.