advertisement
Question
Posted by: Trudie | 2011/09/12

Dieetplan

Hallo ek hoop k mag in afrikaas skryf.
1. Ek het ''n blaas probleem wat my blaas se senuwee stuur nie boodskappe na my brein om te se hy is vol nie ek is op medikasie een pilletjie in die oggend en een in die aand. Medikasie Enables 7.5mg en Cranberry plus en ''n plakkerkie Evorel 50
2. Rimatiek
3. Athirites waar ek Loxiflam 15mg drink
4. Hoe bloeddruk ek drink Tareg 80mg
Wat kan ek eet en drink asb? As ek gaan volgens die brief wat die Dr gegee het is dit omtrent niks. Op die oomblik eet ek net Fiber en Wholeweat.
Oggend Plain Yoghart en Appel
Middag Gekookteeier of Tuna of Hoenderfillet saam wortels
Aand mosarella kaas en provitas

Kan u my dalk help met ''n dieetplan wat al die probleme kan verbeter.

Baie dankie Trudie Groenewald

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Trudie
EK kan ongelukkig nie help met die blaasprobleme nie en die dieet wat jy beskryf klink vir my gesond. EK weet nie hoekom jy so drasties moet sny aan al die ander groent en vrugte nie?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2011/09/19

Hello Trudie
EK kan ongelukkig nie help met die blaasprobleme nie en die dieet wat jy beskryf klink vir my gesond. EK weet nie hoekom jy so drasties moet sny aan al die ander groent en vrugte nie?

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement