advertisement
Question
Posted by: Sandra-Marie | 2012/01/18

Dieetpille &  Kroniese medikasie

Subject: Eetlusdempers en kroniese medikasie
Posted by: Sandra-Marie | 19/12/2011

Is daar enige eetlusdempers wat ek kan drink saam met die volgende pille wat ek daagliks drink, iets wat regtig sal werk. Ek vind dat kruie-middels gladnie my eetlus wegneem nie.

Adco-Bisocor 5mg
Sandoz Venlafaxine XL 75
Urbanol 5mg
Adco-Simvastatin 10mg

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sandra-Marie
Aangesien jy 'n kombinasie van sterk farmakologiese medikasies neem (veral die Adco-Biscor, die Sandoz Venlafaxine XL en die Urbanol), moet jy asseblief gesels met die dokter wat hierdie medikasies vir jou voorskryf, voor die byvoeging van farmakologiese eetlusdempers, soos Duromine of Ciplatrim. Die dokter sal moet besluit of jy wel enige van hierdie soort eetlusdempers kan gebruik en of dit sal inmeng met die behandeling van jou hipertensie, depressie en/of angs. Die ander soorte farmakologiese verslankingspille soos Alli en Xenical (dit bevat albei orlistat), is nie eetlusdempers nie en omdat dit inmeng met vetterige voedselabsorpsie in die spysverteringskanaal, mag dit ook die absorpsie van jou ander medikasies aantas. Dit is dus gebiedend dat jy met jou dokter gesels en dat hy/sy besluit of jy wel van hierdie farmakologiese verslankingspille kan gebruik, al dan nie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Karen | 2015/11/03

Kan ek duromine gebruik as ek op Adco Simvastatin chronies is

Reply to Karen
Posted by: DietDoc | 2012/01/19

Beste Sandra-Marie
Aangesien jy 'n kombinasie van sterk farmakologiese medikasies neem (veral die Adco-Biscor, die Sandoz Venlafaxine XL en die Urbanol), moet jy asseblief gesels met die dokter wat hierdie medikasies vir jou voorskryf, voor die byvoeging van farmakologiese eetlusdempers, soos Duromine of Ciplatrim. Die dokter sal moet besluit of jy wel enige van hierdie soort eetlusdempers kan gebruik en of dit sal inmeng met die behandeling van jou hipertensie, depressie en/of angs. Die ander soorte farmakologiese verslankingspille soos Alli en Xenical (dit bevat albei orlistat), is nie eetlusdempers nie en omdat dit inmeng met vetterige voedselabsorpsie in die spysverteringskanaal, mag dit ook die absorpsie van jou ander medikasies aantas. Dit is dus gebiedend dat jy met jou dokter gesels en dat hy/sy besluit of jy wel van hierdie farmakologiese verslankingspille kan gebruik, al dan nie.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.