advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2010/08/02

Dieetkundige inligting

Goeie dag

Ek gaan volgende jaar in potchefstroom studeer vir dieetkundige, maar moet vir keuring ''n portefeulje voltooi en inligting by dieetkundiges kry.
As ek net ''n paar vrae kan vra wat jy dalk vir my sal antwoord asseblief?

1. Wat behels die dagtaak van die hospitaaldieetkundige?
2. Watter rol speel die dieetkundige as deel van die mediese span?
3. Wat is die salaris min of meer van ''n dieetkundige?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Nadia
Omdat ek persoonlik lank laas in 'n hospitaal gewerk het, sal ek jou graag verwys na die hoofkantoor van die Assosiasie van Dieetkunde in SA (ADSA) by: (011) 789-6621 of 789-1383 of adsa@iafrica.com Hulle sal jou kan verwys na 'n hospitaaldieetkundige in jou gebied sodat jy vir haar/hom hierdie vrae kan vra. ADSA sal waarskynlik ook beter vir jou kan inlig oor die salaris.
Sterkte met die studies
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/08/02

Beste Nadia
Omdat ek persoonlik lank laas in 'n hospitaal gewerk het, sal ek jou graag verwys na die hoofkantoor van die Assosiasie van Dieetkunde in SA (ADSA) by: (011) 789-6621 of 789-1383 of adsa@iafrica.com Hulle sal jou kan verwys na 'n hospitaaldieetkundige in jou gebied sodat jy vir haar/hom hierdie vrae kan vra. ADSA sal waarskynlik ook beter vir jou kan inlig oor die salaris.
Sterkte met die studies
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement