advertisement
Question
Posted by: James | 2011/01/22

Dieetkundige in Pietersburg Limpopo

Ek is op soek na dieetkunige in Pietersburg/Potgietersrus wat ge -|- rakteer in met Platinum Medical

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste James
Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Jy kan dan die dieetkundiges in die Pietersburg gebied vra of hulle ingekontrakteer is by ‘Platinum Medical’. Andersom kan jy dalk ‘Platinum Medical’ skakel en vra watter dieetkundiges by hulle geregistreer is.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/01/23

Beste James
Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Jy kan dan die dieetkundiges in die Pietersburg gebied vra of hulle ingekontrakteer is by ‘Platinum Medical’. Andersom kan jy dalk ‘Platinum Medical’ skakel en vra watter dieetkundiges by hulle geregistreer is.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement