advertisement
Question
Posted by: Jane | 2010/12/20

Dieetkundige

Ek hoop jy kan help. Ek is op soek na ''n dieetkundige wat spesialiseer in eetversteurings, spesifiek anorexia. Ek het laasweek vir jou ''n boodskap gestuur oor die feit dat ek gewig opgetel het en ''n verduideliking daarvoor soek. Jy het my na ''n dieetkundige toe verwys, maar ek wil graag spesifiek een gaan sien wat spesialiseer. Ek het al gesoek na een, maar was nog tot dusver onsuksesvol.

Jou hulp sal werklik waardeer word!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Jane
Ek kan vir etiese redes nie vir jou na een spesifieke dieetkundige bo al die ander verwys nie. Dit is hoekom ek vir my Lesers na die Webwerf van ADSA verwys om my te vrywaar van enige klagtes van voortrekkery. Jy kan dalk ADSA, die dieetkunde vereniging, skakel in Johannesburg by: (011) 789-6621 of 789-1383 en hulle vra wie in eetversteurings spesialiseer. Hopelik is hulle kantore nog oop aangesien die hele SA tans met vakansie is.
Ek hoop jy kan reg kom hierdie jaar, andersins sal jy vroeg in 2011 moet kontak maak met 'n dieetkundige wat spesialiseer in eetversteurings.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Jane | 2010/12/20

Doodreg, ek verstaan. Dankie in elk geval.

Reply to Jane
Posted by: DietDoc | 2010/12/20

Beste Jane
Ek kan vir etiese redes nie vir jou na een spesifieke dieetkundige bo al die ander verwys nie. Dit is hoekom ek vir my Lesers na die Webwerf van ADSA verwys om my te vrywaar van enige klagtes van voortrekkery. Jy kan dalk ADSA, die dieetkunde vereniging, skakel in Johannesburg by: (011) 789-6621 of 789-1383 en hulle vra wie in eetversteurings spesialiseer. Hopelik is hulle kantore nog oop aangesien die hele SA tans met vakansie is.
Ek hoop jy kan reg kom hierdie jaar, andersins sal jy vroeg in 2011 moet kontak maak met 'n dieetkundige wat spesialiseer in eetversteurings.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement