advertisement
Question
Posted by: Lin | 2010/10/14

Dieetkundige

Hallo,

Ek is op soek na ''n dieetkundige wat spesialiseer in eetversteurings in Johannesburg. Ek wil graag ''n gesonde dieet hê  wat so iemand vir my kan uitwerk. Ek sien kans op die oomblik om gewig op te tel nie, maar wil fokus op gesond eet.

Kan jy dalk help asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lin
Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om dieetkundiges in jou gebied te vind. Wanneer jy skakel, vra pertinent of die betrokke dieetkundige spesialiseer in eetversteurings en indien nie of sy/hy vir jou kan verwys na 'n ander dieetkundige in Johannesburg wat wel in hierdie vakgebied spesialiseer. Ek is besonder bly dat jy gereed is om gewig op te tel op 'n gesonde en gebalanseerde manier.
Sterkte vorentoe
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/10/14

Beste Lin
Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om dieetkundiges in jou gebied te vind. Wanneer jy skakel, vra pertinent of die betrokke dieetkundige spesialiseer in eetversteurings en indien nie of sy/hy vir jou kan verwys na 'n ander dieetkundige in Johannesburg wat wel in hierdie vakgebied spesialiseer. Ek is besonder bly dat jy gereed is om gewig op te tel op 'n gesonde en gebalanseerde manier.
Sterkte vorentoe
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.