advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009/01/14

Dieet vir swangerskap

Hi daar Diet Doc, ek is 6 weke swanger en wil asseblief baie graag ' n dieet hê  van wat ek moet eet en wanneer wat die beste vir my en my ongebore baba gaan wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Anna
Baie geluk met jou swangerskap. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Eating thoughout life' en lees die artikels oor 'Pregnancy'. Die dr of ginekoloog wat jou swangerskap oorsien, sal vir jou sê as jy enige aanvullings nodig het (bv yster as jy 'n ystertekort het). Dit is 'n goeie idee om 'n goed gebalanseerde dieet te volg, maar dit hoef nie van jou standaard dieet te verskil (sien die artikels). Jy kan omega-3 aanvullings soos salmolie neem om te verseker dat jou baba se brein, senusisteem en oë goed ontwikkel.
Geniet die swangerskap
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement