advertisement
Question
Posted by: C | 2005/10/05

Q.

Dieet vir spastiese dikderm

Kan u asb vir my sê watse kosse 'n mens moet vermy as jy 'n spastiese dikderm het?

Baie dankie.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

C, dis meer ‘n vraag vir DietDoc as vir my, maar oor die algemeen moet ‘n normale diëet gevolg word. Mense met buikopsetting en winderigheid mag voordeel trek uit die vermyding van boontjies, kool, appel en druiwe sap, piesangs, neute en rosyntjies. As daar tekens van laktose intoleransie is moet suiwel natuurlik vermy word. Kunsmatige versoeters soos sorbitol en mannitol veroorsaak ook ongemak in sommige mense.
Die verhogin van vesel inname (semels, ens.) maak dikwels ‘n groot verskil in mense met oorwegend hardlywigheid. Te veel vesel kan egter buikopsetting vererger, so wees versigtig. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: private benjamin | 2005/10/05

Please advise me of the answer on the above question

thanks

Reply to private benjamin

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement