advertisement
Question
Posted by: dirkie cillie | 2010/03/13

dieet vir maagseer

pyn op die maag naarheid moeg

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Dirkie
Ek is jammer om te hoor van al jou probleme. Ek vertrou dat jy 'n dokter geraadpleeg het en dat hy/sy vir jou die nodige medikasies voorgeskryf het? As dit nie die geval is nie, Moet jy teruggaan na die dr en behandeling kry want 'n maagsweer kan baie ernstige gevolge veroorsaak. Stres is een van die mees belangrike oorsake van maagswere. Wat die dieet aanbetref moet jy nie alkohol drink nie, of enige voedsels wat baie speserye bevat, wat baie ryk of vetterig is, of vir jou ongemak veroorsaak (dit is 'n individuele reaksie), eet nie. Drink ook minder koffie en tee en vermy gas-koeldranke. Ek wil ook voorstel dat jy probiotika gebruik om die dermflora (die goeie mikroörganismes in die derm) wat waarskynlik versteur is, te herstel. Probeer Combiforte (koop by apteek) of Bifidoforte (koop by gesondheidswinkel). Doen ook 'n soektog op hierdie Webwerf met 'Ulcers' om meer oor die toestand uit te vind.
Probeer ontspan - matige oefening en meer rus kan ook help.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: sam bennett de reuck | 2015/11/16

Ek was al by die dokter gegaan vir scans en sonar en kameras en hulle kry niks vout nie dt het begin in my regter onderkant by my dukderm pyn en my stoel gaan lyk ok weerd nou na 2 jaar voel dit of di my hele lyf aan tas ek voel sleg elke dag baie moeg en verloor gewig want ek kan net sekere goed eet ander voel ek nog erger help asb

Reply to sam bennett de reuck
Posted by: chantal van der merwe | 2010/06/03

Hi. My husband has a very bad ulcer. At the moment he is using condense milk and turlingtin every morning and evening. But it seems like its not working. Please could you forward me a diet to follow or anything that he can eat. I feel hopeless.

Reply to chantal van der merwe | 1 comment (hide)
Posted by: johanjJOHAN | 2014/09/18

BE AWARE OF CONDENSEMILK WITH TURLINGTON, IT CREATES STICKYNESS IN THE COLON

Posted by: Elize Pretorius | 2010/05/21

Het ''n bloiende maag seer wat se rrad is daar

Reply to Elize Pretorius | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2014/09/18

ROU AARTAPPEL GESKIL, IN DIE OGGEND

Posted by: Elize Pretorius | 2010/05/21

Het ''n bloiende maag seer wat se rrad is daar

Reply to Elize Pretorius
Posted by: DietDoc | 2010/03/14

Beste Dirkie
Ek is jammer om te hoor van al jou probleme. Ek vertrou dat jy 'n dokter geraadpleeg het en dat hy/sy vir jou die nodige medikasies voorgeskryf het? As dit nie die geval is nie, Moet jy teruggaan na die dr en behandeling kry want 'n maagsweer kan baie ernstige gevolge veroorsaak. Stres is een van die mees belangrike oorsake van maagswere. Wat die dieet aanbetref moet jy nie alkohol drink nie, of enige voedsels wat baie speserye bevat, wat baie ryk of vetterig is, of vir jou ongemak veroorsaak (dit is 'n individuele reaksie), eet nie. Drink ook minder koffie en tee en vermy gas-koeldranke. Ek wil ook voorstel dat jy probiotika gebruik om die dermflora (die goeie mikroörganismes in die derm) wat waarskynlik versteur is, te herstel. Probeer Combiforte (koop by apteek) of Bifidoforte (koop by gesondheidswinkel). Doen ook 'n soektog op hierdie Webwerf met 'Ulcers' om meer oor die toestand uit te vind.
Probeer ontspan - matige oefening en meer rus kan ook help.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement