advertisement
Question
Posted by: Hormoon Bom | 2008/06/11

Dieet vir hormone wanbalans

Ek is op soek na 'n dieet om te volg veral waneer 'n mens vog terug hou weens medikasie wat geneem word vir hormone( Vel). Ek het al 4 kg opgetel en is nou maar eers in my derde maand van die medikasie. Help asb. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Hormoon Born
As die medikasie vir jou vel waterretensie veroorsaak, dan behoort jy dit met die resepterende dr of apteker te bespreek wat vir jou 'n ligte waterpil (diuretikum) kan voorskryf. Maak seker dat jy baie groente en vrugte eet wat ryk is aan kalium, 'n mineraal wat waterretensie teenwerk. Beperk ook jou soutinname (natrium) want dit kan waterretensie vererger. Verder kan jy by gesondheidswinkels jenewerbessies koop en 'n tee daarvan maak wat jy drie keer per dag drink - dit is 'n ligte diuretikum.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement