advertisement
Question
Posted by: Jaco | 2002/02/14

Q.

Dieet vir Cholestrol

Ek is 33 jaar oud.
My LDL Cholestrol staan op 5.5.
Volgens my Dokter, is dit nie abnormaal hoog nie, maar hy het aanbeveel dat ek my eetgewoontes aanpas.
Ek verstaan dat dier-vette nie goed is nie en dat ek nou die vet van alle rooivleis moet afsny voor ek dit gaarmaak. Ek moet ook dieslefde met hoender velle doen.
My vraag is: Wat van suiwel produkte, eiers, ens...?
Ek het 'n artikel gelees op hierdie "Website" oor Cholestrol en die aanbevole dieet sluit in volgraan produkte, pasta sonder souse, aartappels sonder souse, lae vet melk, ens.
In watter hoeveelhede kan ek hierdie voedsel soorte inneem en in watter kombinasies. Ek is glad nie oorgewig nie so proteien en stysel saam is nie vir my 'n probleem nie.

Groete

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Jaco
As jy op 'Diet & Food' kliek en dan op 'Weight-Reduction Diet' sal jy 'n handleiding vir 'n lae-vet, hoe-vesel dieet vind wat ook vir cholesterol-verlaging gebruik kan word. Aangesien jy nie oorgewig is nie, kan jy 'ad libitum' van hierdie voedsels eet - dit beteken soveel soos wat jy nodig het om jou te versadig.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: DietDoc | 2002/02/15

Beste Jaco
As jy op 'Diet & Food' kliek en dan op 'Weight-Reduction Diet' sal jy 'n handleiding vir 'n lae-vet, hoe-vesel dieet vind wat ook vir cholesterol-verlaging gebruik kan word. Aangesien jy nie oorgewig is nie, kan jy 'ad libitum' van hierdie voedsels eet - dit beteken soveel soos wat jy nodig het om jou te versadig.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement