advertisement
Question
Posted by: Daantjie | 2011/05/25

Dieet vir beter sig?

Ek en my vrou (in ons vyftigs) het tot ons verbasing ontdek dat ons albei die laaste tyd skielik beter sig het  sy kan nou bv. sonder bril koerant lees en ek kan sonder bril die onderskrifte op TV lees. Al wat ons anders gedoen het die laaste tyd, is dat ons toevallig baie droë  vrugte (perskes &  dadels) in ons dieet ingesluit het. Het dit iets daarmee te doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Daantjie
Dit is goed om te verneem dat jy en jou vrou nou beter kan sien. Dit is heel moontlik dat die inname van veral die droë perskes, 'n ryk bron van beta-karoteen, gehelp het. Beta-karoteen is 'n voedingstof wat in die liggaam omgesit word na vitamien A. 'n Gebrek aan vitamien A kan visuele funksie benadeel.
Geniet julle droë vrugte.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/05/26

Beste Daantjie
Dit is goed om te verneem dat jy en jou vrou nou beter kan sien. Dit is heel moontlik dat die inname van veral die droë perskes, 'n ryk bron van beta-karoteen, gehelp het. Beta-karoteen is 'n voedingstof wat in die liggaam omgesit word na vitamien A. 'n Gebrek aan vitamien A kan visuele funksie benadeel.
Geniet julle droë vrugte.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement