advertisement
Question
Posted by: DRIENIE BOTES | 2012/11/22

dieet program vir onaktiewe skildklier

EMAIL ASB VIR MY ''N DIEET PLAN VIR ONAKTIEWE SKILDKLIER

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Drienie
Ek is jammer maar ek kan nie vir my Lesers diete per e-pos stuur nie. Ek sal hier vir jou aandui wat gedoen kan word. Persone met 'n onderaktiewe skildklier moet skildklierhormoonaanvullings soos Eltroxin elke dag neem. Hopelik het jou dokter vir jou so 'n skildklierhormoonaanvulling voorgeskryf. Dit kan tot 3 maande duur totdat die skildklierhormoon se uitwerkings ten volle merkbaar is. Indien jy dan nog steeds nie meer energie het en begin om gewig te verloor, sal jy na jou dokter moet terugkeer vir addisionele toetse wat dit is belangrik dat die dosis van die medikasie korrek is. In die tussentyd kan jy 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') gebruik en sorg dat jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen. Dit is nie nodig om 'n gimnasium by te woon nie. Jy kan elke dag vir 30 min flink stap of touspring. Begin eers stadig met die oefening en doen elke week meer soos jy sterker en fikser word. Fisiese oefening bly steeds die een veilige manier om mens se metabolisme te stimuleer.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: Martin | 2016/07/02

Asb skuldklier dieet. valueadded21@gmail.com

Reply to Martin
Posted by: Carin | 2015/09/02

Hoe kan ek gewig verloor as ek nie meer skuldkliere het nie. Het laas jaar bestraling gekry vir n vergrote aktiewe skuldklier. my epos is cronjecarin@yahoo.com

Reply to Carin
Posted by: Anonymous | 2015/08/12

Stuur asb die dieet vir my verushcad95@gmail.com

Reply to Anonymous
Posted by: Katrynkie(Karen) | 2015/01/17

Hi eks Karen hoe weet ek my skuld klier is aktief of onaktief ek tel gewig op maar eet nie eers baie nie asb email gkatrynkie@yahoo.com asb en help my om gewig te verloor groot asb baie dankie

Reply to Katrynkie(Karen)
Posted by: Karin | 2014/11/20

Hi, Stuur asb vir my die onderaktiewe skuldklier dieet!Ek gebruik al 3 jaar eltroxin en kan nie my gewig afgooi nie ek wil 8kg verloor.Ek oefen ook 4 keer n week vir 45 minute! Email adress karinborlinghaus@gmail.com Baie Dankie Karin

Reply to Karin
Posted by: Karin | 2014/11/20

Hi, Stuur asb die onderaktiewe skuldklier dieet ek gebruik eltroxin al vir die afgelope 3 jaar en kan nie gewig afgooi nie ek wil 8 kg verloor ! Ek oefen 4 keer n week vir 45 minute lank! Baie Dankie Karin

Reply to Karin
Posted by: sonja | 2013/10/22

Goeie dag ek is sonja ek gebruik eltroxin al vir jare ek is gediagnoseer met n onaktiewe skilklier en ek bly net gewis optel ek bly moeg en is baie depresief ke weet ni meer wat om te doen ni ek wil baie graag gewig verloor ek kan ni meer saam met my seun van 12jaar speel ni ek het net ni meer die energie ni slaap my self oor n mik en raak verskriklik vinnig moeg en my bene wil ook nie meer ni ek dink ek is te swaar vir my bene help my asb

Reply to sonja | 1 comment (hide)
Posted by: Nobbi | 2014/04/28

Hi, het jy al enige resultate met jou geig?? ek het dieselfde probleem en die laaste 13 maande het ek 22kg opgetel. ek is so moedeloos!!

Posted by: biabca | 2013/02/02

Stuur asb die onderaktiewe skuldklier dieet altwee m lobbe is verwyder en ek sukkel om gewig te veloor

Reply to biabca
Posted by: Elize | 2012/11/27

Verskaf asb vir my die afrikaanse Mayokliniese dieet.

Reply to Elize

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement