advertisement
Question
Posted by: BIANCA | 2012/09/21

DIEET PILLE

WATTER DIEET PIL KAN EK GEBRUIK AS EK OPI 3MAANDE INSPYTING IS

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Bianca
Ek is persoonlik nie ten gunste van oor-die-toonbank dieetpille nie omdat dit meestal potensieel gevaarlike bestanddele bevat of nie help met verslanking nie. Wat die farmaseutiese produkte aanbetref, is daar Xenical of Alli (orlistat) wat vetopname uit die dieet stop en dus tot gewigsverlies lei Xenical/Alli moet met 'n baie-lae-vet-dieet gebruik word. Dan is daar Ciplatrim (sibutramien) wat ook die aptyt demp. Dit is wenslik dat persone wat Xenical, Alli of Ciplatrim gebruik, 'n mediese dokter daarvoor spreek aangesien hulle eers deur die dokter ondersoek moet word om seker te maak dat die verslankingspille nie hul gesondheid sal aantas nie. Praat dus gerus met jou huisarts oor hierdie soort pille.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/09/25

Beste Bianca
Ek is persoonlik nie ten gunste van oor-die-toonbank dieetpille nie omdat dit meestal potensieel gevaarlike bestanddele bevat of nie help met verslanking nie. Wat die farmaseutiese produkte aanbetref, is daar Xenical of Alli (orlistat) wat vetopname uit die dieet stop en dus tot gewigsverlies lei Xenical/Alli moet met 'n baie-lae-vet-dieet gebruik word. Dan is daar Ciplatrim (sibutramien) wat ook die aptyt demp. Dit is wenslik dat persone wat Xenical, Alli of Ciplatrim gebruik, 'n mediese dokter daarvoor spreek aangesien hulle eers deur die dokter ondersoek moet word om seker te maak dat die verslankingspille nie hul gesondheid sal aantas nie. Praat dus gerus met jou huisarts oor hierdie soort pille.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.