advertisement
Question
Posted by: LULU | 2008/11/12

Q.

Dieet &  Oefening vir maag

My seun van 18 jaar wil weet hoe om so gou as moontlik (binne 1 maand) van sy magie ontslae te raak. Hy is nie vet nie, maar het net so ' n klein magie, waaroor hy baie selfbewus is. Watter oefening wys gou resulate asook wat kan ons uitsny uit dieet om vinnige resultate te sien, suiker, stysel??? Dankie

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Lulu
Ek dink jy moet ook vir Fitness Doc op hierdie Webwerf hierdie vraag vra. Soos ek verstaan, is oefeninge soos "sit-ups" nog steeds die beste om die maagspiere te versterk en van maagvet ontslae te raak. Probeer 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') om jou seun te help om daardie magie te verloor.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement