advertisement
Question
Posted by: Durette | 2012/02/20

Dieet

Goeie Dag Dr.,
Ek wil graag hoor as ek oggend en middag pap eet (Nutrific) eet, is dit gesond om so gewig te probeer verloor?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Durette
Indien die feit dat jy 2 keer per dag 'n maaltyd vervang met Nutrific pap, jou daaglikse energie-inname verlaag, dan sal dit help vir gewigsverlies. As die 2 pap-maaltye nie jou energie-inname vir die dag verlaag nie, sal dit nie help vir gewigsverlies nie.
Verder is die inname van een soort voedsel nooit so 'n goeie idee nie, aangesien 'n gebalanseerde dieet wat voedsels uit al die voedselgroepe insluit, oor die algemeen vir beter voeding sorg, selfs as jy wil verslank.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/02/21

Beste Durette
Indien die feit dat jy 2 keer per dag 'n maaltyd vervang met Nutrific pap, jou daaglikse energie-inname verlaag, dan sal dit help vir gewigsverlies. As die 2 pap-maaltye nie jou energie-inname vir die dag verlaag nie, sal dit nie help vir gewigsverlies nie.
Verder is die inname van een soort voedsel nooit so 'n goeie idee nie, aangesien 'n gebalanseerde dieet wat voedsels uit al die voedselgroepe insluit, oor die algemeen vir beter voeding sorg, selfs as jy wil verslank.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement