advertisement
Question
Posted by: carienburger | 2012/02/01

Dieet

Goeiedag, my man het 50 jaar gerook en nou opgehou - amper 3 maande. ''n Homopaat het hom aangese om baie proteine te eet. Hy het baie gewig aangesit - 10kg na die ophou met rook en sukkel nou om dit te verloor! Kan u dalk help met ''n dieet?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Carien
Dit is baie goed dat jou man na 50 jaar uiteindelik rook gestaak het. Mense wat ophou rook mag gewig aansit, maar oor die algemeen behoort die gewig weer te stabiliseer soos die liggaam sy metabolisme aanpas. Die probleem met 'n hoë-proteïendieet is dat dit ook nogal baie vet bevat en potensieel nie net gewigstoename, maar ook verhoogde bloedvette tot gevolg kan hê. Jou man kan 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet and Nutrition' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en ‘Balanced diet' en 'Slimming Diet') gebruik en sorg dat hy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen (bv. flink stap of fietsry) om die gewig te verloor. Terwyl jy op die 'Diet & Nutrition' afdeling van Health24.com is, kan jy ook 'n soektog doen om die artikel "Smoking cessation and weight gain" te lees wat miskien vir jou man van waarde sal wees. Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/02/01

Beste Carien
Dit is baie goed dat jou man na 50 jaar uiteindelik rook gestaak het. Mense wat ophou rook mag gewig aansit, maar oor die algemeen behoort die gewig weer te stabiliseer soos die liggaam sy metabolisme aanpas. Die probleem met 'n hoë-proteïendieet is dat dit ook nogal baie vet bevat en potensieel nie net gewigstoename, maar ook verhoogde bloedvette tot gevolg kan hê. Jou man kan 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet and Nutrition' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en ‘Balanced diet' en 'Slimming Diet') gebruik en sorg dat hy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen (bv. flink stap of fietsry) om die gewig te verloor. Terwyl jy op die 'Diet & Nutrition' afdeling van Health24.com is, kan jy ook 'n soektog doen om die artikel "Smoking cessation and weight gain" te lees wat miskien vir jou man van waarde sal wees. Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.