advertisement
Question
Posted by: Margaret Benn | 2011-03-28

DIEET

Goeie Dag!

Kan u asb vir my die hart dieet stuur.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Margaret
Ek het ongelukkig nie 'n sg. 'Hart Dieet' op hierdie Webwerf nie. Jy kan wel klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'You are what you eat' en die artikels in die 'Healthy Heart' afdeling lees. Kyk gerus ook na die 'Dash Diet' wat onder 'Food as Medicine' gevind kan word. Laasgenoemde dieet is spesiaal ontwerp in die VSA om bloeddruk en cholesterol te verlaag. Indien jy ‘n spesifieke dieet nodig het om bloedcholesterolvlakke te verlaag, sal ek jou aanraai om ‘n geregistreerde dieetkundige te spreek vir 'n individuele dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met 'n dieet wat al jou spesiale faktore in ag neem en jou cholesterolvlakke sal help verlaag.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-03-28

Beste Margaret
Ek het ongelukkig nie 'n sg. 'Hart Dieet' op hierdie Webwerf nie. Jy kan wel klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'You are what you eat' en die artikels in die 'Healthy Heart' afdeling lees. Kyk gerus ook na die 'Dash Diet' wat onder 'Food as Medicine' gevind kan word. Laasgenoemde dieet is spesiaal ontwerp in die VSA om bloeddruk en cholesterol te verlaag. Indien jy ‘n spesifieke dieet nodig het om bloedcholesterolvlakke te verlaag, sal ek jou aanraai om ‘n geregistreerde dieetkundige te spreek vir 'n individuele dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met 'n dieet wat al jou spesiale faktore in ag neem en jou cholesterolvlakke sal help verlaag.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.