advertisement
Question
Posted by: Helena | 2012/05/30

Dieë etkundige

Mô re dokter

Ek gaan mô re oggend (Donderdag) 10h na ''n dieë etkundige toe. Soos Dr weet was ek al tevore by ''n dieë etkundige wat vir my en my susiter gesien het. Waar ons albei dieselfde dieë et ontvang het (sy met haar spastiese kolon en geen nodigheid om gewig te verloor nie en ek presies die teenoorgestelde)

Nou wonder ek sommer, ek het reeds per telefoon vir haar gesê  dat ek insulienweerstandig is, wat meer stel dr voor moet ek haar in kennis stel van?

En watter vrae is belangrik van haar kant af aan my?

Gorete,
Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Helena
Moet asb. nie nou paniekerig raak nie. Die dieetkundige sal waarskynlik vir jou vrae vra oor jou gewig, voedselinname, medikasies en oefening, en dan vir jou met 'n diabetiese of lae-vet, lae-GI dieet help. Jy moet net sorg dat jy ALLES vra wat jy wil weet - as jy iets nie verstaan nie, dan moet jy sê en indien nodig elke punt oor en oor vra totdat jy presies verstaan wat aangaan. Jy kan ook noem wat laas met jou en jou suster gebeur het en dat jy dus bang is dat jou probleem nie aangespreek sal word nie.
Hopelik sal hierdie ondervinding 100% bevredigend wees.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/05/30

Beste Helena
Moet asb. nie nou paniekerig raak nie. Die dieetkundige sal waarskynlik vir jou vrae vra oor jou gewig, voedselinname, medikasies en oefening, en dan vir jou met 'n diabetiese of lae-vet, lae-GI dieet help. Jy moet net sorg dat jy ALLES vra wat jy wil weet - as jy iets nie verstaan nie, dan moet jy sê en indien nodig elke punt oor en oor vra totdat jy presies verstaan wat aangaan. Jy kan ook noem wat laas met jou en jou suster gebeur het en dat jy dus bang is dat jou probleem nie aangespreek sal word nie.
Hopelik sal hierdie ondervinding 100% bevredigend wees.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement