advertisement
Question
Posted by: K | 2010/05/06

Die Pil - Yaz - nagevolge

Kan enige iemand my dalk help?

My ginekoloog het my so 4maande terug verander vanaf Ginette 35 na Yaz toe.

Toe ek met my 4de maand van Yaz begin (nou 23dae terug) kom ek agter dat ek baie depressief en angstig voel en huilerig. En al wat ek kan dink is dat dit die Yaz kan wees.

Ek het begin menstrueer vir 3 dae lank, toe opgehou vir 3dae en weer begin vir 4 dae. (en baie lig). Na die 4dae het ek opgehou en besluit om ook die pil te los, want ek het regtig goor gevoel. Nou het ek dit vir so week gelos en die dag na ek dit gelos het, het ek weer begin menstrueer.

Ek menstrueer nou al vir meer as ''n week lank. (dus vandat ek moes begin het is dit nou al 23dae lank aan-en-af).

Is dit normaal??? Ek het nogsteeds nie opgehou nie.

En ek het nogal baie pyn op my ovaries

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The initial bleeding was breakthrough bleeding and it is normal to bleed when you stop the Pill. Give it a bit of time for your cycle to settle down.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/07/14

Ek het help nodig ek moes laas week maandag begin ht maar ek het ni maar ek 2weke trg vergeet om 4 te drink kan dt wees hoekom ek ni begin het ni

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/09/07

Wat is die beste plaasvervanger vir Yaz? Vandat ek dit gebruik is my maandstonde deurmekaar, ek raak vinnig naar,depressief en kry maagpyne, wat alles newe effekte van yaz is...

Reply to Anonymous
Posted by: Rose | 2010/06/03

I started Yaz in April and only had a brown discharge. After that no menstruation. I''ve done a pregnancy test which was negative. Is this normal? Should I change to something else?

Reply to Rose
Posted by: gynaedoc | 2010/05/09

The initial bleeding was breakthrough bleeding and it is normal to bleed when you stop the Pill. Give it a bit of time for your cycle to settle down.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement