advertisement
Question
Posted by: Vanessa | 2012-12-02

die pil (yaz)

Hi doc... Ek wil net graag uitvind. Ek het die 19de nov begin met my " tyd"  en die 20ste het ek my laaste pilletjie gedrink en was die 23ste kla met my " tyd" . Ek is nou amper 2weke van die pil af en wil net graag weet of daar enige " side effects"  is. Ek het die afgelope week, krampe begin kry van my naeltjie af onder toe, en raak erger dag na dag. Ek het ook verskriklike lae rug pyn, kopsere en my borste is gevoelig! Ek het ook baie " moodswings" . Ek weet dit is nie swangerskap nie! Is dit dalk my liggaam wat ontslae raak van die " extra"  hormone wat die pil ingehad het? Kan enige iemand vir my dalk enige raad gee of se wat dit dalk kan wees? Dit is ongemaklike seer pyne en my lae rug kry my onder, sit , staan of le, dit is seer! Is da enige iemand wat ook die pil gelos het en dalk sulke " effects"  gehad het? Enige raad/opinies sal ek baie waardeer!! Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is most likely that these are side effects from stoping the Pill. It can take a month or two for your body to adjust to being off the Pill.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement