advertisement
Question
Posted by: Lee | 2009/01/09

Die Pil en GEWIG

Hi Dok,

Ek is al vir jare op Femodene, maar kry periodes deur dit. Ek het nie gewig opgetel op Femodene nie. Ek het ook  n skildlier probleem en drink eltroxin die 005mg 1 ' n dag. In die laaste 2 maande is ek op Triphasil en nou Yasmin, en ek raak net vetter by die dag ek is moedeloos.. Dink ek moet sommer die pil los? Enige raad asb.

Lee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lee

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die estrogeen in die voorbehoedpil veroorsaak stimulasie van jou eetlus. Indien jy nie 'n voorbehoedmiddel nodig het nie, kan jy dit maar staak. Daar is wel ander vorms van voorbehoeding.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement