advertisement
Question
Posted by: Lee | 2012-08-01

Die Pil

Goeiedag,

Ek is 36 jr oud en het verlede jaar Okt ''n histerektomie gehad (|slegs baarmoeder en fallopiese buise, nie eierstokke). My vel was nog altyd sleg gewees, ek was op Ginette, sedert die operasie, maar alhoewel dit my aknee gehelp het, het my borste baie seer en groot geraak. My lae rug was ook seer.

Ek het Ginette gelos en op Yasmine gegaan (nou al vir 2 weke daarop), maar ek is skielik BAIE emosioneel, buierig, my vel lyk aaklig en ek voel net goor... Kan dit wees van Yasmine? Moet ek dit staak of moet ek aanhou - sal die simptome verbeter? Ek wil nie dit nou ophou drink as dit dalk ''n tydjie vat om te werk nie... My libido is ook omtrent heeltemal weg sedert die operasie.

Baie dankie vir u tyd en raad :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Your symptoms are probably related to the Yasmin but you should persist as they often get better after a few weeks.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2012-08-05

Your symptoms are probably related to the Yasmin but you should persist as they often get better after a few weeks.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement