advertisement
Question
Posted by: K | 2010/05/05

Die Pil

Kan dokter my dalk help?

My ginekoloog het my so 4maande terug verander vanaf Ginette 35 na Yaz toe.

Toe ek met my 4de maand van Yaz begin (nou 22dae terug) kom ek agter dat ek baie depressief en angstig voel en huilerig. En al wat ek kan dink is dat dit die Yaz kan wees.

Ek het begin menstrueer vir 3 dae lank, toe opgehou vir 3dae en weer begin vir 4 dae. (en baie lig). Na die 4dae het ek opgehou en besluit om ook die pil te los, want ek het regtig goor gevoel. Nou het ek dit vir so week gelos en die dag na ek dit gelos het, het ek weer begin menstrueer.

Ek menstrueer nou al vir ''n week lank. (dus vandat ek moes begin het is dit nou al 22dae lank aan-en-af).

Is dit normaal??? Ek het nogsteeds nie opgehou nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo K
Dit klink vir my of jou hormone nou baie deurmekaar is. Hoekom het hy besluit om die Ginette te verander? Bel hom liewer dat jy dalk vir jou terugsit op die Ginette of iets anders probeer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: k | 2010/05/05

EK wil ook net vir dokter noem dat ek ook baie pyn op my ''ovaries'' het, baie meer as voorheen.

Reply to k
Posted by: cyberdoc | 2010/05/05

Hallo K
Dit klink vir my of jou hormone nou baie deurmekaar is. Hoekom het hy besluit om die Ginette te verander? Bel hom liewer dat jy dalk vir jou terugsit op die Ginette of iets anders probeer.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement