advertisement
Question
Posted by: RaadNodig | 2009-02-27

Die pil

Hi Dok
Ek is 5 jaar gelede gediagnoseer met endometriose en was toe vir +- 3 jaar op Nordette wat ek drie maande aaneen gedrink het op ' n slag. Ek het dit gelos, want ek het moeg geraak vir die newe effekte, maar die 3 maande sonder menstruasie was baie lekker. Ek is van plan om later in die jaar oorsee te toer, en wil weer op die pil gaan om nie te menstrueer gedurende die tyd wat ek toer nie, dis 3-4 weke en daarna gaan ek weer die pil los. My probleem wat ek ondervind is dat daar ' n 6 ure tyds verksil in lande is en ek het ondervind as ek Nordette net ' n paar uur laat drink, dan begin my period twee dae later. Is daar dalk ' n ander pil wat nie so ' tight'  op skedule is nie, aangesien dinge dalk bietjie kan dol gaan met die travel en tydsverskil tussen lande? Ek is nie bereid om op die inspuiting te gaan nie, want dan sit ek met die moontlik newe effekte vir 3 maande en dan is dit nie soos ' n pil wat ek kan los nie. Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig is die voorbehoed pil tyd afhanklik en daarom stel ek voor dat jy 'n horlosie met Suid-Afrikaanse tyd saam neem.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement