advertisement
Question
Posted by: Boer | 2013/01/22

Die Minister van Landbou

Die Minister van Landbou besoek ‘ n plaas en maak of sy baie belangstel in die boerdery.

“ Why does that cow there not have horns?”  vra sy.

“ Daar kan verskeie redes wees waarom beeste nie horings het nie”  antwoord die Boer geduldig.
“ Horings kan ander beeste beseer, daarom onthoring Boere beeste chemies of met ‘ n onthoringbout wat met hitte werk of met ‘ n horingknipper- of saag.
Sommige rasse word ook total sonder horings gebore.

Maar hierdie besondere bees Minster het nie horings nie omdat dit ‘ n fokkn perd is!!!!” 

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
1
Our users say:
Posted by: DH | 2013/01/23

Suuuuuuuuuuuuuuupppppppper cool

Reply to DH

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement