advertisement
Question
Posted by: anne | 2014/01/28

die afgelope jaar het ek brand traan en juk oe. My sig het reeds so 3 jaar terug verswak en ek het n leesbril vir my werk op die rekenaar aangeskaf. Ek kan goed en duidelik ver sien maar nie naby nie. Dit raak al hoe erger.

party oggende is my oe geswel en klou aanmekaar vas, ek het ook n wit afskeiding wat gereeld oor my my oog kom wat ek begin vryf.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement