advertisement
Question
Posted by: Susan | 2011-03-22

Diaree, naarheid en maagpyn

Goeie dag Dokter

Ek kry die afgelope paar maande gereeld diaree wat ek nooit voorheen gekry het nie. Dit gaan gepaard met naarheid en dan vreeslike ongemak, winde en pyn op die krop van my maag. Ek was ''n week en ''n half gelede by die dokter toe het hy gese hy vermoed dit is infeksie agv galstene en het Lancap vir ''n maand voorgeskryf en het gese dit behoort binne ''n week beter te wees. Twee dae terug het ek weereens naarheid en diaree gehad en dit is gevolg met die ongemak en winde op die krop van my maag. Ek het nie sooibrand nie. Ek het ook permanent hierdie " dik"  gevoel op die krop van my maag. Is dit dalk ernstiger as wat ek gedink het? Moet ek maar terug gaan dokter toe? Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Ja ek dink so. Vra hom om 'n stoelgang monster laboratorium toe te stuur want jy kan 'n parasiet infeksie van die derm he (soos Gardiasis - die parasiet kan mens op ongewaste blaarslaai inkry)As daar nie infeksie is nie, moet hulle dalk verdere ondersoeke doen om te kyk of daar inflammasie in die derm is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-22

Hallo Susan
Ja ek dink so. Vra hom om 'n stoelgang monster laboratorium toe te stuur want jy kan 'n parasiet infeksie van die derm he (soos Gardiasis - die parasiet kan mens op ongewaste blaarslaai inkry)As daar nie infeksie is nie, moet hulle dalk verdere ondersoeke doen om te kyk of daar inflammasie in die derm is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement