advertisement
Question
Posted by: Vi | 2010/11/24

Diaree en rugpyn

My 7 mnd oue baba het diaree gehad, waarop huisdr loperamide voorgeskryf het. Dit het vir langer as 7 dae aangehou, en toe het Dr Kantrexil voorgestel. Baba eet goed en gooi glad nie op nie. Ek het intussen ook diaree ontwikkel en vreeslike krampe en hoofpyn. Op die tweede dag het ek erge pyn in my lae rug ervaar aan beide kante van my rug. Die pyn gaan glad nie weg nie, en is ''n dowwe aanhoudende pyn. Ek sukkel om te slaap en my diaree is ook nog heeltyd teenwoordig na 6 dae.

Wat kan ek maak? Is die rugpyn en die diaree verwant? Ek is ook glad nie gelukkig met Kantrexil nie, aangesien dit tot doofheid kan lei. Ek verkies Flagyl. Enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Vi
Die beste ding om te doen as 'n diaree nie binne 'n dag of twee opklaar nie, is om 'n stoelgang monster na 'n laboratorium te neem vir ondersoek. Jy is heeltemal reg, dit kan 'n parasiet wees, en dan sal net Flagyl help. Maar dit kan ook 'n bakterie wees wat dalk Ciprobay nodig het, of rotavirus. Intussen moet altwee van julle sommer begin probiotika neem drie keer per dag. Die rugpyn kan verband hou met die diaree (wat basies 'n infeksie in die dikderm is)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: impamiImpudge | 2011/02/09

Reply to impamiImpudge
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/24

Hallo Vi
Die beste ding om te doen as 'n diaree nie binne 'n dag of twee opklaar nie, is om 'n stoelgang monster na 'n laboratorium te neem vir ondersoek. Jy is heeltemal reg, dit kan 'n parasiet wees, en dan sal net Flagyl help. Maar dit kan ook 'n bakterie wees wat dalk Ciprobay nodig het, of rotavirus. Intussen moet altwee van julle sommer begin probiotika neem drie keer per dag. Die rugpyn kan verband hou met die diaree (wat basies 'n infeksie in die dikderm is)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement