advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/06/08

Diaree en koors

Ek het in die oggend-ure ''n koue koors en erge lyfseer begin kry asook maagpyn wat voel of dit brand, nie kramp nie. Ek het vanoggend my koors op 37,5 gemeet en erg diaree (geel en waterig) en naarheid.

Wat kan fout wees en moet ek ''n dokter gaan sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Ja, gaan sien liewer jou dokter - koors en diaree het gewoonlik antibiotika nodig. Jy het waarskynlik 'n infeksie in jou derm.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/08

Hallo Gesiggie
Ja, gaan sien liewer jou dokter - koors en diaree het gewoonlik antibiotika nodig. Jy het waarskynlik 'n infeksie in jou derm.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement