advertisement
Question
Posted by: Ile | 2011/01/18

Diamox

Drink nou vir 6 dae diamox 250mg per dag, is veronderstel om weekliks dosis op te skuif tot 3 tablette per dag.

Alhoewel ek die meeste van die newe effekte ervaar is ek skielik baie depressief. " n paar jaar terug toe ek dit ook gebruik het het ek geen depressie ervaar nie. Is die depressie ook een van die newe effekte?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ile
Depressie is een van die newe effekte van Diamox. As daar geen ander rede daarvoor is nie (stress, verlies van 'n geliefde, veranderde lewensomstandighede) moet jy dalk met jou dokter praat hieroor om die dosis te heroorweeg.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/18

Hallo Ile
Depressie is een van die newe effekte van Diamox. As daar geen ander rede daarvoor is nie (stress, verlies van 'n geliefde, veranderde lewensomstandighede) moet jy dalk met jou dokter praat hieroor om die dosis te heroorweeg.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement