advertisement
Question
Posted by: Dezi | 2009/12/08

Diagnose Heup

Ek het vir x-strale gegaan en die volgende is gediagnoseer deur my spesialis. Investigations - calcification L1 L2 OA right hip. Tonnis grade 111. OPINION - OA right hip and L1L2 disc calcification, confusing picture. PLANS - injection right hip to determine the source of pain. Dit is toe gedoen, hier volg die besonderhede: INJECTION +- EUA(Generic)(Opnote)(Right) During the examination fluoroscopy was used. No prophylactic antibiotic was given. Under sterile conditions the patient was injected into the hip. Steroid: Depomedrone 40mg. Aspiration carried out pror to injection Aspiration produced nothing. 6mls was injected. Localisation was carried out using an image intensifier. Her symptoms were completely resolved by the injection. Findings on EUA - Conclusions - Rehabilitation Mobilise NWB immediately. Verduidelik asb wat als beteken, ek weet nie hoekom dokters nie vir ' n patient kan vertel in normale afrikaans wat dit is nie. Baie dankie ek waardeer al jul moeite. Groete Dezi

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

OK Dezi - daar is bietjie verkalking van die werwels in jou lae rug ( nommer L1 en L2) en dit kan op die senuwee wortel druk wat na jou bene toe gaan en kan pyn in die heup gebied veroorsaak ( gewoonlik naalde en spelde of elektriese skok tipe pyn). Jy het ook osteo artritis in jou heup (beteken die been van die gewrig is nie mooi glad nie) Aspirasie is gedoen om te kyk of daar infeksie was - niks nie. Kortisoon is ingespuit om inflammasie te onderdruk. volgens dit klink dit vir my of jy dalk 'n lae graadse chroniese gewrigsontsteking het...
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: NATZ | 2015/05/06

GOEIE DAG ENIGE EEN WAT HIER LEES EK HET 54 JARIGE MA WAT OP TYE FINE IS DAN EWE SKIELIK KAN SY NET NIE LOOP OF REGOP SIT NIE. DUS ASOF SY NET VERLAM RAAK. DIT HERSTEL EGTER WEER NA PAAR DAE..WAT KAN DIT VEROORSAAK ,IS DIT DALK MET HAAR RUG GRAAT WANT DOKTERS NEEM EKSTRALE ,MAAR KAN NIE DIE PROBLEEM OPTEL.? ENIGE ADVIES

Reply to NATZ
Posted by: Nicolette | 2009/12/18

Dezi, of enige iemand wat hier lees....ek sal graag wil he jy moet my -|- ak, ek het ook die laaste tyd kwaai lae rugpyn, allerhande pille en bloedtoetse gedoen, toe begin my gewrigte pyn, en nou kry ek ook die naalde en spelde gevoel, dit " spring"  rond op my lyf, dan is dit in my hande, dan my arms, ens. Dankie

Reply to Nicolette
Posted by: cyberdoc | 2009/12/08

OK Dezi - daar is bietjie verkalking van die werwels in jou lae rug ( nommer L1 en L2) en dit kan op die senuwee wortel druk wat na jou bene toe gaan en kan pyn in die heup gebied veroorsaak ( gewoonlik naalde en spelde of elektriese skok tipe pyn). Jy het ook osteo artritis in jou heup (beteken die been van die gewrig is nie mooi glad nie) Aspirasie is gedoen om te kyk of daar infeksie was - niks nie. Kortisoon is ingespuit om inflammasie te onderdruk. volgens dit klink dit vir my of jy dalk 'n lae graadse chroniese gewrigsontsteking het...
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement