advertisement
Question
Posted by: stefan | 2003/10/10

Q.

Diafragma breuk

My worshondjie is onlangs raak gery. Het herstel, behalwe vir asemhaling. Volgens die plaaslike vearts kan dit 'n diafragma breuk wees. Volgens die vearts hou 'n operasie om die breuk te herstel risikos in. Die hondjie se asemhaling is beter as aanvanklik en dit lyk nie asof dit hom pla nie. Moet ek 'n operasie laat doen en indien nie kan dit skadelik wees vir my hond? Dieselfde worshond lek ook gedurig my groter hond se mond, in so mate dat hy dit soms stukkend lek. Hoekom doen hy dit?

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberVet

"n Diafragma breuk is lewensgevaarlik en moet herstel word. Daar is wel chirurgiese risiko, maar die toestand kan nie so gelos word nie. X-strale kan die toestand bevestig.

Die lekkery is dalk gewoonte, of die ander hond se bek het 'n probleem wat 'n reuk afgee wat hom aanlok.

Dr Malan van Zyl
BVSc(Hons) MMedVet(Med)
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement