advertisement
Question
Posted by: Sunglina | 2012/06/17

Diabetes

My pa is ''n jare-lange lyer van tipe 2 diabetes. Sy regterbeen is deesdae baie dik geswel en sy regtervoet se kleur lyk ook nie normaal nie. Ek is baie bang vir gangerine en will graag help. Enige raad en moontlik hulp met besonderhede van ''n goeie spesialis wat ek kan nader?
Baie dankie :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sunglina

Dit is uiters belangrik dat jou pa 'n algemene sjirurg konsulteer. Sy probleme is weens swak bloed voorsiening en kan lei tot droe gangerine van die been, wat weer amputasie tot gevolg kan he. Hy moet ook sy huisdokter vir bloedtoetse konsulteer om vas te stel of sy bloedsuiker goed gekontroleer is. Daar is geen oor die toonbank medikasie wat vir sy toestand sal help nie en dus moet hy spesialis behandeling ontvang.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement