advertisement
Question
Posted by: Olik | 2010/08/03

Diabetes?

Dr, ek is 44 jaar oud en het skielik simptome begin ontwikkel wat nog nooit voorheen daar was nie en die skete word by die dag meer en erger. Simptome sluit in: kroniese moegheid, hoofpyn, my sig is " blurry" , mond is vreeslik droog (voel of my speeksel opgedroog het), baie dors, droë  en seer keel, lyfseer, somtyds brand onder my voete, spierkrampe, vaginale jeuk, anale sproei, opgeblasenheid in derms, naarheid, gewrigspyn, kroniese sinus, tandvleise is gevoelig, droë  vel, styfheid wanneer ek opstaan vanaf ''n stoel, voete is seer onder wanneer ek in oggend daarop trep. Kan dit dalk iets soos diabetes wees? My galblaas is ''n jaar terug uitgehaal en ek het daarna 14kg opgetel. Gebruik korniese meds vir skildklier (radio-aktiewe jodium ontvang), hormoonvervanging (volle historektomie) en hoë  cholesterol.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Olik
Ja ek dink regtig jy moet laat kyk na jou bloedsuiker, maar ook na jou nierfunksie, elektroliete, en bloedtelling. Laat jou dokter asb kyk (wanneer laas het jy skildklier funksies ook getoets?)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: SP | 2010/12/07

Ek was so n week en n bietjie terug met klier koors gedeagnoseer. Dit gaan al heelwat beter en kan al weer amper vol spoed loop. Daar steek nou n ander duiwel kop uit - Dit voel of ek iets het wat in my keel vas sit (soos n beentjie).

Is dit my skildklier en kan dit wees dat die klierkoors dit verenger het?

Reply to SP
Posted by: Johan Coetzee | 2010/11/12

moegheid, rooi oe, dors, spierkrampe, hoofpyn, koorsblare, maagwerking

Reply to Johan Coetzee
Posted by: Help asb | 2010/11/04

Hi Dr. ek is gedurig moeg, het onglans uitgevind ek het diabetes 2
en n skildklier wat nie werk nie, ek gaan vir n slaapapneetoets die 26 Nov, kan dit dalk die rede wees vir die kroniese moegheid dit voel of ek wil doodgaan

Reply to Help asb
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/03

Hallo Olik
Ja ek dink regtig jy moet laat kyk na jou bloedsuiker, maar ook na jou nierfunksie, elektroliete, en bloedtelling. Laat jou dokter asb kyk (wanneer laas het jy skildklier funksies ook getoets?)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement