advertisement
Question
Posted by: maatjie | 2010/01/26

diabeet met seer voete

Beste dr Bets,
Ek was verlede Woensdag by die Steve Biko se diabete kliniek vir my medikasie. Die hysbakke het nie gewerk nie, en ek moes 8 stelle trappe klim. Ek weeg 139kg, is vroulik, en beslis nie fiks nie. My diabetes is onder beheer met insulien. Sedert ek die trappe geklim het, het ek soveel las van my voete wat pyn dat ek nie meer kan leef nie. Daar is nie sigbare probleme onder die voete nie, maar dit voel of ek dwarsdeur my voete trap as ek loop. Die pyn is ongelooflik. EK gebruik maar Inflazone, of dergeliks en smeer my voete met arnica salf. Het ook die raat gekry van grandpa poeiers gemeng in campher room. Wat kan die pyn wees en wat kan ek gebruik. Ek sien eers volgende maand weer my dokter by hospitaal.
Dankie vir u raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Maatjie
Jy het dalk 'n bietjie inflammasie in die voetsole (plantar fasciitis) Jy gebruik die regte goed, jy kan iets soos Dolorol Forte by die Inflazone gebruik vir die pyn. Sit ys op en rus die voete maar. Jy kan ook 'n verbandjie om draai om die voet te ondersteun. Moenie hakskoene dra nie. Kyk ook http://www.sportsinjuryclinic.net/cybertherapist/front/foot/plantarfaciitis.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/27

Hallo Maatjie
Jy het dalk 'n bietjie inflammasie in die voetsole (plantar fasciitis) Jy gebruik die regte goed, jy kan iets soos Dolorol Forte by die Inflazone gebruik vir die pyn. Sit ys op en rus die voete maar. Jy kan ook 'n verbandjie om draai om die voet te ondersteun. Moenie hakskoene dra nie. Kyk ook http://www.sportsinjuryclinic.net/cybertherapist/front/foot/plantarfaciitis.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement