advertisement
Question
Posted by: cat | 2010/08/13

Diabeet

Ons huisdokter het my gestuur vir ''n paar bloedtoetse omrede my hare nogal heelwat uitval en ek konstant moeg is. Dit het toe uitgekom dat ek op die drumpel is om diabeet te wees en ek gebruik nou Glucophage een keer per dag (my glukose telling was 4 en my insulien telling was 20). Soos ek nou verstaan is my insulien te min om die glukose uit my bloed te vervoer. is daar enige iets wat ek kan doen om die insulien te verbeter, behalwe die pille drink? My dokter het net vir my gese dat ek nou vir die res van my lewe op n geen suiker dieet moet wees en ek volg nou ''n " Low GI"  dieet wat ek by die dieetkundige gekry het maar ek " Crave"  die hele tyd soet goed - gewoonlik het ek nie ''n soet tand nie. Ek het intussen weer ''n bloedsuiker toetsie gedoen en die telling was toe 3.9. Die apteker het gese dit is te laag en ek moet suiker eet om dit op te bring. Ek voel ook meeste van die tyd duiselig en naar. wat moet my suiker telling wees om saam met die insulien te werk.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cat

Jou suiker telling moet tussen 4 en 6.5 wees. Die beste manier om jou glukose saam met 'n dieet en medikasie te beheer, is gereelde kardiovaskulere oefening. Ek stel voor dat jy 'n suiker masjientjie kry waarmee jy jou suiker tuis kan toets.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Emelia Janse van Rensburg | 2010/09/11

My huisdokter het bloedtoetse laat doen aangesien ek konstant moeg en duiselig is. My insullien telling is 116. Soos ek verstaan is my insulien baie hoog(normaal is tussen 1-23) Ek probeer ''''n Lae GI dieet volg en neem een Glucophage per dag. Dit is asof die pil my nog meer lomerig maak en my heeltemal ''uitslaan''. Ek salaap soos ''n dooie, helder oordag. Ek voel ook meeste van die tyd duiselig en naar. Kan u asseblief enige aanbevelings maak. Dit voel asof ek permanent ''bedleend'' is agv die moegheid en duiseligheid. Al my ander bloedtoetse, skildklier, yster ens was normaal. Net my lewer telling was ''n klein bietjie buite normaal, maar niks wat aandag nodig het nie. Ek is ook met bloedarmoede gebore wat ek blykbaar ontgroei het.

Reply to Emelia Janse van Rensburg
Posted by: Annatjie | 2010/09/02

Ek het heelwat suur in my liggaam ek ondervind die afgelope tyd heelwat pyne en swel onder my voete en in my tone. baie pynlik en voete is baie sensitief. Wat kan ek gebruik asb.

Baie dankie

Reply to Annatjie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement