advertisement
Question
Posted by: Kasandra | 2009/03/06

Deurbreek bloed

hi doc

ek is op op die pil mercilon en is nou op my 7de aktiewe pilletjie na my periods vandag het ek lae maagpyn (abdominal) pyn en deur breek bloeding, ek drink elke dag my pil op dieselfde tyd en het nie enige antibiotika geneem nie, het baie baie stres op die oomblik by werk en my troue is in november wat my ook nogal stres, kan dit die deurbreek bloeding veroorsaak? moet ek bekommerd wees, dit het nog nie voorheen gebeur nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Kasandra

Mercilon bevat 'n baie lae dosis van estrogeen en daarom kan dit soms voorkom. Ek sal nie te bekommerd wees as ek jy is nie, maar indien jy gemoedsrus wil he, stel ek voor dat jy 'n afspraak by 'n ginekoloog maak. Vra jou dokter vir medikasie om jou stres te beheer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement