advertisement
Question
Posted by: lee | 2009/08/20

Detox vir die hele liggaam

Goeiedag Dokter,

Daar is soveel verskillende resepte en produkte - ek is heeltemal deurmekaar!!!

Ek is op soek na ' n detox produk/resep vir my hele liggaam, organe, bloed sommer alles!!

Wat sal u aanbeveel?

Baie dankie :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Dis eintlik baie eenvoudig - vergeet van allerhande resepte - die gesondste manier van detox is om vir 'n paar dae net (hoofsaaklik rou) groente en vrugte te eet, 3/4 glas water te drink elke uur wat jy wakker is. Jy kan ook 3-4 porsies lae GI koolhidrate (soos high fibre brood, bruin rys, oats pap) en 3 porsies lae vet proteiene per dag eet. Geen suiker, alkohol, koffie of ander stimulante nie. Dit sit nie stress op jou liggaam nie, en veroorsaak nie spierverlies nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Annetjie Botha | 2013/08/29

Hallo Dr Graag wil ek my kolon skoonmaak en wil weet hoe en waarmee ek dit op die goedkoopste moontlike manier kan doen wat wel werk. Ek wil ook hierdie raad met 'n paar ouer dames deel en wil dus iets doen wat veilig vir almal sal wees. Dankie

Reply to Annetjie Botha

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement