advertisement
Question
Posted by: Helena | 2009/09/16

Detox

Hallo Dokter

Ek wil begin om meer te doen om bietjie gewig af te skud. Ek het gehoor dit help om voor die tyd te detox. Hoe doen mens dit?

Dankie,

Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Helena
Ek weet nie hoekom my Lesers altyd wil detox. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en doen 'n soektog vir die artikel "DETOX DIETS - DO THEY WORK OR ARE THEY HARMFUL?" om te lees oor die potensiële gevare sulke praktyke. As jy aan hardlywigheid ly, kliek op 'DietDoc's articles' en lees Artikels 123 en 124 oor gesonde kolon praktyke. Om te verslank, sal ek aanraai dat jy 'n gebalanseerde, lae-vet, lae-energie dieet gebruik (kliek 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') en sorg dat jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen (touspring, hardloop, swem, fietsry, roei, ens).
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Helena | 2009/09/16

En vir hoe lank doen mens dit?

Reply to Helena

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement