advertisement
Question
Posted by: jan | 2009/01/16

Detox

Goeiedag Dokter,

Wat kan u aanbeveel om te detox? Ek het dit die afgelope ruk dinge so bietjie oordoen met die spyse en die dranke (en die feit dat ek rook help ook nie), en ek kan voel my lyf/lewer/niere vra vir detox.

Wat kan ek gebruik en behoort ek addissionele aanvullers te neem aangesien ek rook?

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jan

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die beste manier om te detox, sal maar wees om gesond te eet, baie water te drink, oefening te doen, genoeg slaap te kry en alkohol en rook te vermy. 'n Roker behoort ten minste 1000mg Vit C aanvullings per dag te neem.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement