advertisement
Question
Posted by: Retha | 2008/10/14

Deselex

Ek het onlangs uitgevind dat Deselex ' n baie goeie pil is vir hooikoors. Ek het daarvan gekry en gister oggend een gedrink. Die apteker het my verseker dat dit nie lomerigheid veroorsaak nie, maar ongeveer 2 ure nadat ek dit gedrink het het ek baie vaak gevoel en dit het reg deur die dag aangehou. Is dit ' n sielkundige ding of kon dit my werklik vaak maak?

Ek wil ook seker maak of dit veilig is om die pille saam met my voorbehoed pil (Minulette) te gebruik. Ek wil nie enige " glipsies"  hê  nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Retha
Drink dit liewer in die aand - dit behoort nie in te meng met Minulette nie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement