advertisement
Question
Posted by: Karen | 2012/02/27

Derms

Hoop u kan help. Ek sukkel met derms wat pyn, nie vreeslik erg nie maar dis die heeltyd en is nou al vir n rukkie so. Dis ook nie krampe nie dis n dowwe pyn. Meestal links onder maar met tye pyn al my derms en is dit ongemaklik om iets styfs aan te rek. Het al bevispas en spasmopep gedrink en dit gee effense verligting maar vat dit nie weg nie. Drink ook probiflora intensive. Het u enige raad oor wat ek kan probeer? Kan dit dalk derm ontsteking wees en indien wat kan ek vir dit neem? Dankie vir u hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Karen

Benewens die Bevispas (of moontlik Spasmo-Canulase in pleks daarvan) is LP299V al wat ek kan voorstel. Indien dit nie werk nie, is 'n besoek aan jou dokter dalk die beste opsie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2012/02/28

Hi Karen

Benewens die Bevispas (of moontlik Spasmo-Canulase in pleks daarvan) is LP299V al wat ek kan voorstel. Indien dit nie werk nie, is 'n besoek aan jou dokter dalk die beste opsie.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement