advertisement
Question
Posted by: Jako | 2010/05/24

Dermatoloog

Hello Dr,
Ek wil graag n dermatoloog gaan sien, maar ek weet nie waar om te soek nie. Ek onlangs na George getrek, maar is nog nie bekend met alles en almal hier nie. Ek het so bietjie op die internet gesearch, en kry net n dr wat by medi clinic hospitaal werk. Ek weet nie Mag ek n afspraak daar maak nie? Hoe gemaak ook as ek nie medies het nie, maar wil net gaan vir n ondersoek, ek neem aan ek betaal dan net die konsultasie?? Enige hulp/ raad of links sal waardeer word.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jako
Jy kan op Medpages.co.za soek vir 'n dermatoloog in jou area (klik "free search" R onder) Jy kan bel en hoor of hulle jou sal sien sonder 'n verwysing en as jy nie medies het nie sal jy waarskynlik die konsultasie kontant moet betaal.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/25

Hallo Jako
Jy kan op Medpages.co.za soek vir 'n dermatoloog in jou area (klik "free search" R onder) Jy kan bel en hoor of hulle jou sal sien sonder 'n verwysing en as jy nie medies het nie sal jy waarskynlik die konsultasie kontant moet betaal.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement