advertisement
Question
Posted by: Lala | 2009/11/19

Dermatitis (Vulva)

Hi Dr

My Yorkie het ' n jaar gelede Vulva Dermatitis gehad en dit wil voorkom of sy dit nou weer het. WIl net graag weet of dit aansteeklik is? Sy het rooi uitslag op haar maag ook en ek dink met die gelekkery het sy dit self na haar maag versprei. Ek behandel met Neoderm en dit lyk al beter.

Dankie dok.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Lala

Dit klink of sy allergies is en vlooie ook het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2009/11/30

Hallo Lala

Dit klink of sy allergies is en vlooie ook het.

Reply to Cybervet
Posted by: Chill | 2009/11/19

Hang af van die oorsaak of dit aansteeklik is. Die definisie van dermatitis is ' n inflammasie van die vel - dit kan deur verskeie dinge veroorsaak word.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement