advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2011/05/10

DERM PYN

HI DR, EK HET SO PAAR DAE TERUG VREESLIKE MAAG PYN OOR MY HELE MAAG GEHAD. IS DIE VOLGENDE DAG DR TOE, DIT WAS TOE NIE MEER SO SEER NIE EN OOK MEESTAL AAN DIE LINKER KANT VAN MY MAAG. IS TOE HUIS TOE MET PILLE EN GESE AS DIE PYN DIE VOLGENDE DAG ERGER IS EN GESKUIF HET NA REGTER SY EK TERUG MOET KOM. PYN WAS TOE VIR SO 2 DAE BETER EN GEVOEL ASOF DIT OPKLAAR, DRINK TOE NOG MY ANTIBIOTIKA MAAR NIE MAAG KRAMP MEDS NIE GISTER. VANDAG PYN MY LINKER SY VREESLIK EN EK MOET KORT KORT TOILET TOE. HET WEER KRAM MEDS BEGIN DRINK EN VOEL BIETJIE BETER MAAR NIE 100%. MOET EK TERUG DR TOE AS MEDS KLAAR IS EN NOG PYN ERVAAR AL IS DIT NIE ERGERE PYN NIE. WAT KAN DIT MOONTLIK WEES? DANKIE VIR U HULP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liana

Dit kan 'n teken wees van ontsteking van die dikderm met gevolglike krampe en diarree. Ek stel voor dat jy al jou medikasie klaar maak en weer jou dokter konsulteer.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lala | 2015/09/21

More dr Ek het vreeslike pyn oor my hele maag...dit is in my derms. meer aan my linker kant as regs. Dit is sulke steek pyn krampe, en dan skiet dit los na n paar min. Ek moet elke uur toilet toe hardloop, diaree en soveel pyn ek kan nie druk nie. Ek het nie medies nie. Veral seer as ek iets eet of drink. Ek het al spastiese kolon gehad, maar was links en die keer is dit regs en nog die seerste ooit. Baie dankie vir die hulp.

Reply to Lala

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement