advertisement
Question
Posted by: Dolla | 2012/05/28

Derm probleme

Hi doc, ek het vreeslik pyn in my ingewande terwyl ek slaap. ek drink soms bevispas in die aand voor ek gaan slaap maar dit help nie eintlik nie. wanneer ek in die oggend wakker word het ek baie seer totdat ek begin beweeg, ek het ook dan baie winde. is dit net ''n spastiese dikderm of moet ek eerde ''n dokter gaan sien? Ek voel baie ongemaklik deur die dag maar het nie eintlik pyn nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dolla

Dit is moontlik dat jou simptome weens 'n spastiese dikderm is, maar ek stel sterk voor dat jy 'n dokter konsulteer om 'n definitiewe diagnose te maak.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement