advertisement
Question
Posted by: Karen | 2012/05/25

Derm probleem

Hi Dr, ek het so rukkie terug probleme met my derms gehad wat pyn. Nie vreeslike, maar jy is bewus daarvan en dit gaan nie weg nie. Toe sit die dr my op mediekasie vir IBS en se ons moet kyk of dit help en indien nie moet ek terug kom sodat ons verder kan kyk wat dit kan wees. Maar toe nog voor ek regtig tyd het om te kan sien of dit die ding doen word ek vreeslik siek met maag griep. So toe is ek op antibiotika en na dit alles toe is die pyn weg. Maar nou is dit weer terug. Wat kan dit wees siende dat na die antibiotika die pyn weg was vir n ruk? En wat kan ek gebruik wat ek oor die toonbank kan kry om te kyk of dit help. Ek wil nie vir elke klein dingetjie dr toe hardloop nie. Wat sou u ook voorstel vir algemene derm en spysvertering gesondheid? Baie dankie vir u hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

As die anti biotika gehelp het beteken dit dat daar heel moontlik 'n bacteria infeksie is. As 'n general vir gut health kan probiotics help en Iberogast vir die IBS.
Vermy ook wheat and dairy so veel as moontlik.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement